Die 1 slaapkamer, 1 badkamer eenhede is ‘n deeltitel-eiendomme, wat 30 m² in grootte is met 'n onderdak stoep, Die eenheid is ideaal vir mense wat onafhanklik is, maar toegang het tot ondersteuning wanneer nodig. Elke eenheid het 'n klein kombuis, rolstoelvriendelike badkamers, ingeboude kaste, klein sitkamer gedeelte en wye skuifdeure,.
Inwoners kan verskeie dienste aankoop soos nodig:
Eet-pakkette
Skoonmaakdienste
Versorgingsopsies
Daar is 'n maandelikse heffing en spesiale heffing van R1000 pm
Oordrag- en registrasiekoste by verkoopsprys ingesluit
Buite braai geriewe
+27 (0)79 568 5879
+27 (0)79 568 5879
whatsapp agent
deidre@justdoitproper...
deidre@justdoitproperties.co.za
sms agent
agent properties