ref # 2520

 ref # 2520

print
R 1 499 000 (72 240 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

  6 Thys Vissie Road
1
1
± 38m2
R 286  / m
R 1500  / m

1 Slaapkamer woonstel, Carewell - versorgings eenheid, Stilbaai

Elke woonstel word aangebied teen R1,499 000 miljoen, en dit sluit alle koste in (oordrag- en registrasiekoste)
Die een slaapkamer , een badkamer eenhede is ‘n deeltitel-eiendomme, ideaal vir mense wat onafhanklik wil leef, maar tog toegang tot ondersteuning wil hê wanneer, nodig. Daar is maandelikse heffings (spesiale heffing van R1000), en inwoners kan ook verskeie bykomende dienste aankoop soos:
Eet-pakkette vir oggend, middag en aand ete
Skoonmaakdienste en verskeie Versorgingsopsies.
Elke eenhede is 30 m² in grootte, met ’n onderdak stoep van 8 m². Daar is wye skuifdeure, rolstoelvriendelike badkamers en ingeboude kaste.



Message Agent