Email a Friend Share

 ref # 568

print

R 1 785 000 (105 934 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

1
1
± 85m2

Een slaapkamer met mooi tuin by hoofgebou

Kom word deel van Die Retire@Midstream gemeenskap waar sekuriteit, versoging en ontspanning prioriteit geniet!
Ons ‘step down ‘ fasiliteite (in die vorm van ‘n hospitaaltjie) en ons tuisversorging is reeds in plek.
‘Frail care’ eenhede waar inwoners 24 uur versorg kan word indien dit later benodig word is reeds in plek.
Elke inwoner kry ‘n paniekknoppie wanneer hulle intrek.
Retire@Midstream het 'n bussie-diens wat inwoners na verskillende winkelssentrums vervoer op hierdie stadium net 2x per week) Die bussie ry ook 3x per week na die SPAR , hier by Square@Midstream.
Retire Restaurant waar inwoners ‘n heerlike 3gang maaltyd teen bekostigbare pryse kan geniet Daar is ook alternatiewe wat teen spyskaart pryse van die spyskaart gekies kan word. Biblioteek vir inwoners se gebruik (ingesluit by heffing)
Retire@Midstream rolbalbaan waar inwoners kan kom speel.(ledefooi per jaar betaalbaar)
Beskikbaarheid van tuisversorging…………………die gebruik daarvan is teen ‘n fooi, maar ‘n fooi sal vir die inwoner uitgewerk word volgens elke inwoner se behoefte.

  • 1 slaapkamer. 1 Badkamer met stort en bad en toilet.
  • Afdak. Heerlike kuierstoep met braai-area
Area:  Midstream
Transfer costs:  Transfer Duty


Message Agent

Lydia  Kruger, estate agent


+27 (0)82 555 3705
+27 (0)82 555 3705
krugerei@mweb.co.za krugerei@mweb.co.za
sms agent | agent properties