Email a Friend Share

 ref # 400

print

R 2 812 000 (166 884 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
2
2
± 179m2
R 3296  / m

Urgent Sale! Retire @Midstream.

Pragtige en Ruim 2 slaapkamer 2 badkamer woning met onderdak braai area. Dubbel motorhuis 179 vkm Onmiddelike okkupasie.


  • Hier by Retire@Midstream besef ons dat daar 2 belangrike kriteria is waarna voornemende Aftree-oord kliente opsoek is.Dit is VEILIGHEID en VERSORGING
  • Ons het beide reeds in plek hier by Retire@Midstream.
  • Ons ‘step down ‘ fasiliteite (in die vorm van ‘n hospitaaltjie) en ons tuisversorging is reeds in plek.
  • Ons het ook ‘Frail care’ eenhede waar inwoners 24 uur versorg kan word indien dit later benodig word.
  • Ons het ‘n deeltitel en voltitel gedeelte
  • Elke inwoner kry ‘n paniekknoppie wanneer hulle intrek.
  • Voordele om in voltitel of deeltitel van Retire@Midstream te bly.
  • Ons het ‘n bussie-diens wat inwoners na verskillende winkelssentrums vervoer op hierdie stadium net 2x per week) Die bussie ry ook Ma, Wo en Vr na die SPAR , hier by Square@Midstream.
  • Ons het ‘n eetsaal (restaurantjie) waar inwoners ‘n heerlike 3gang maaltyd teen R50 kan geniet Daar is ook alternatiewe wat teen spyskaart pryse van die spyskaart gekies kan word.
  • Ons het ‘n Biblioteek vir inwoners se gebruik (ingesluit by heffing)
  • Ons het ‘n rolbalbaan waar inwoners kan kom speel.(ledefooi per jaar betaalbaar)
  • Ons het beskikbaarheid van tuisversorging…………………die gebruik daarvan is teen ‘n fooi, maar ‘n fooi sal vir die inwoner uitgewerk word volgens elke inwoner se behoefte. Die matrone wat sal help met fooie uitwerk vir Tuisversorging is Irene Venter.

Living Areas:  2
Study:  0
Servants Quarters:  0
Pool:  0
Garages:  2
Area:  Midstream
Transfer costs:  Transfer Duty


Message Agent

Lydia  Kruger, estate agent


+27 (0)82 555 3705
+27 (0)82 555 3705
krugerei@mweb.co.za krugerei@mweb.co.za
sms agent | agent properties