Email a Friend Share

 ref # 561

print

R 3 675 000 (218 100 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 781 m2
± 259m2
R 2365  / m

Voltitel in Retire@Midstream te koop

Besonderse ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer huis met dubbel motorhuis te koop in gevestigde gedeelte van Retire@Midstream
Eienaars Trek Namibie toe. Kom wees deel van Die Retire@Midstream gemeenskap waar sekuriteit, versoging en ontspanning preoriteit geniet!
Ons ‘step down ‘ fasiliteite (in die vorm van ‘n hospitaaltjie) en ons tuisversorging is reeds in plek.
‘Frail care’ eenhede waar inwoners 24 uur versorg kan word indien dit later benodig word is reeds in plek.
Elke inwoner kry ‘n paniekknoppie wanneer hulle intrek.
Retire@Midstream het 'n bussie-diens wat inwoners na verskillende winkelssentrums vervoer op hierdie stadium net 2x per week) Die bussie ry ook 3x per week na die SPAR , hier by Square@Midstream.
Retire Restaurant waar inwoners ‘n heerlike 3gang maaltyd teen R50 kan geniet Daar is ook alternatiewe wat teen spyskaart pryse van die spyskaart gekies kan word. Biblioteek vir inwoners se gebruik (ingesluit by heffing)
Retire@Midstream rolbalbaan waar inwoners kan kom speel.(ledefooi per jaar betaalbaar)
Beskikbaarheid van tuisversorging…………………die gebruik daarvan is teen ‘n fooi, maar ‘n fooi sal vir die inwoner uitgewerk word volgens elke inwoner se behoefte.

  • 3 Slaapkamers, 2 badkamers en dubbel motorhuis.
  • Bediende geriewe
  • Pragtuin met kuierarea
  • Stoep is toegebou, skuif oop met 'stacking' deure.
Living Areas:  3
Study:  0
Servants Quarters:  0
Pool:  0
Garages:  2
Area:  Midstream
Transfer costs:  Transfer Duty


Message Agent

Lydia  Kruger, estate agent


+27 (0)82 555 3705
+27 (0)82 555 3705
krugerei@mweb.co.za krugerei@mweb.co.za
sms agent | agent properties